Graad 1

  

 Wat jou kind moet weet en moet kan doen teen die einde van graad 1.

 

 

Luister en praat: In graad 1 gaan jou kind leer hoe om aandagtig te luister en vrae te vra. Jou kind sal ook leer hoe om die klanke van die alfabet te maak. Hy/sy sal leer hoe om woorde te vorm en uit te spreek. Jou kind sal ook die stories geniet wat die onderwyser/es lees.

Lees: Deur te lees word jou kind blootgestel aan vir die regte- en verbeeldingswêreld. Teen die einde van graad 1 sal jou kind geleer het hoe om al die letters van die alfabet uit te spreek en herken. Dit sluit eenvoudige woorde en sinne ook in.

Skryf: In graad 1 gaan jou kind leer hoe om 'n potlood, verfkwas en vetkryt te gebruik. Teen die einde van graad 1 sal jou kind in staat wees om al die letters van die alfabet te skryf. Dit sluit woorde, sinne en stories in.

 

Onderwys Departement Werksboek  -  Geletterdheid

Onderwys Departement Werksboek  -  Lewensvaardigheid

Onderwys Departement Werksboek  -  Wiskunde 

 

Siyavunga Handboeke

Afrikaans Huistaal 

Wiskunde

Afrikaans Eerste Addisionele Taal 

 

 

 

Donate to Luistervink

Thank you for your donation.