Wiskunde Meetkunde

Het jy al gewonder wie Pythagoras is?

 

Pythagoras het bewys dat die getal vierkante in A en B saam gelyk staan aan die getal vierkante in C. Wiskundig gestel, is die kwadraat van die lengte van die langste sy (die skuinssy) van ’n reghoekige driehoek gelyk aan die som van die kwadrate van die ander twee sye . Maar die reeds genoemde teorema van Pythagohoras oor die reghoekige driehoek bly hierdie meester se groot monument. Daar is ook ’n tweede belangrike teorema wat aan hom toegedig word, en dit is dat die som van die hoeke binne enige driehoek 180 grade is.- Mieliestronk

Donate to Luistervink

Thank you for your donation.